Inleiding

Agrimark Grain se landbou adviesdienste het ten doel om landboukundige dienste, tegnies sowel as ekonomies, aan sy kliënte, asook ander belanghebbendes te bied. Dit kan hierdie partye in staat stel om meer ingeligte besluite te neem wat tot verlaagde risiko en optimale produksie kan lei.

Kontak Ons

AKKERBOUDIENSTE

Die lewering van gespesialiseerde, akkerboukundige dienste word aan produsente gebied. Hierdie dienste sluit die volgende in:

LANDBOU-EKONOMIESE DIENSTE

Die verskaffing van landbou-ekonomiese insette wat die volgende insluit:

LANDBOU INLIGTING

Die verskaffing van relevante landbou inligting wat die volgende fokus areas insluit:

  • Plaasbesoeke met die doel om landboukundige ondersteuning te lewer.

  • Oesskattings en skadebepalings.

  • Fasilitering van studiegroepe.

  • Algemene landboukundige navrae.

  • Gewasbeplanning

  • Riglyne rakende meganisasiekoste en beplanning.

  • Graanproduksie-inligting wat insluit aktiwiteite soos kultivarkeuse, onkruidbeheer, bemestingsadvies, ensovoorts.

  • Akkerboukundige norme van al die bekende droëlandgewasse in die area.

  • Opstel van landbou-ekonomiese norme vir die streek.
  • Lewensvatbaarheidstudies vir huidige, sowel as nuwe toetreders tot die landbou.

  • Kredietondersoeke om die wenslikheid al dan nie van verdere limietverhogings te bepaal.
  • Fasilitering van studiegroepe.
  • Bedryfstakontledings en geheelboerdery begrotings.
  • Bepaling van terugbetaalvermoë by kapitaalaankope.
  • Verskaffing van finansiële verhoudings en doeltreffendheidsmaatstawwe in die landbousektor.